Kontak Ons

Jy's nie hier vir 'n geselsie nie. Jy soek iemand wat kan werk.

Net sterk staal en goeie werk.

Stuur vir ons 'n boodskap. Ons luister, ons dink saam, en ons bou iets wat werk.

 

📞 Selfoon/WhatsApp: 064 973 7546
✉️ E-pos: admin@ratelstaalwerke.com
📍 Ligging: Jacobsdal, Vrystaat / Noord-Kaap

Deur hierdie vorm in te dien, stem jy in dat ons jou kontak rakende jou navraag. Ons respekteer jou privaatheid en deel nooit jou inligting nie.

Location

Jacobsdal, Freestate, South Africa

Hoekom Ratel Staalwerke?

  • Vinnige, vriendelike terugvoer

  • Pasgemaakte oplossings vir jou behoeftes

  • Eerlike raad en vakmanskap waarop jy kan staatmaak